Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Camille Paglia en pornografie Miaaauuuuwww??
Re: Camille Paglia en pornografie Miaaauuuuwww?? [boodskap #15392] So, 31 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:

>
> Ek vind die deursnee "pornografie" maar
> baie boring, en ek is sekerlik nie alleen
> nie. Dinge soos kittyporn word egter streng
> vervolg in Kanada. En tereg ook.

Miaauuuuwwww???? Kittyporn?? Is dit nou van katte wat ... wag laat maar
eerder staan. Ek moet gereeld na KITTYPORN hier buite my venster luister
en sal dit waardeer as iemand die spul kan kom vervolg.

Cheers :D
Lou

PS: Here kitty! Here Kitty!
Re: Camille Paglia en pornografie Miaaauuuuwww?? [boodskap #15437 is 'n antwoord op boodskap #15392] Ma, 01 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou heeft geschreven...
> Ek moet gereeld na KITTYPORN hier buite my venster luister
> en sal dit waardeer as iemand die spul kan kom vervolg.

Hoi Lou, is het bij jou ook zo erg? Ik heb een tijdje terug de
ongediertebestrijding gebeld, maar die reageerden nogal verontwaardigd ;-)

Dat kattengejank, dat houdt wel een keer op (zeker als je consequent met je
hogedruk waterpistool op die herriemakers blijft mikken). De verrassingen
die ik in mijn tuin tegen kom vind ik vervelender (en erg onhygi�nisch). Ik
meen dat bepaalde planten daartegen zouden helpen, kan iemand zich de namen
herrinneren? Een andere tip was om je tuin te bemesten met tijger- of
leeuwenuitwerpselen. Misschien kan iemand van jullie in Zuid Afrika een zak
van het laatste opsturen? Ik kan er in ruil een zak met kattenstront voor
terugsturen :-(

Groeten,
Arthur
Re: Camille Paglia en pornografie Miaaauuuuwww?? [boodskap #15439 is 'n antwoord op boodskap #15392] Ma, 01 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
x-archive=no wrote:
>
> @igs.net wrote:
>
>>
>> Ek vind die deursnee "pornografie" maar
>> baie boring, en ek is sekerlik nie alleen
>> nie. Dinge soos kittyporn word egter streng
>> vervolg in Kanada. En tereg ook.
>
> Miaauuuuwwww???? Kittyporn?? Is dit nou van katte wat ... wag laat maar
> eerder staan. Ek moet gereeld na KITTYPORN hier buite my venster luister
> en sal dit waardeer as iemand die spul kan kom vervolg.
>
> Cheers :D
> Lou
>
> PS: Here kitty! Here Kitty!
>
Na my vorige aanmerking wil ek bylas: om kat en muis te speel het
nou n nuwe dimensie bygekry...
Billy.

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
Vorige onderwerp: Die nooientjie van Zeerust
Volgende onderwerp: Om die Hardekoolvuur ll
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 23 14:36:48 MGT 2024