Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaasneem
plaasneem [boodskap #138114] Sa., 02 Oktober 2021 18:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plaasneem
Afbreking: plaas•neem
Samestelling: plaas + neem


Werkwoord: neem plaas, plaasneem
Verlede tyd: het plaasgeneem

Betekenis:
• (deftig) Gaan sit.

Gebruik:
• Hy wag totdat sy sit voordat hy langs haar plaasneem.

Sinoniem:
• neerplons
• sit

Verwant:
• plaasvind

Vertaling:
Engels: to sit down
Nederlands: plaatsnemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verguld
Volgende onderwerp: blymoedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 08:17:30 UTC 2025