Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Volksliedere
Re: Volksliedere [boodskap #15335] |
Fri, 29 May 1998 00:00 |
KM
Boodskappe: 34 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Baie interessant Johan maar ek stel voornamelik belang in " DIE STEM"
en daarna die Vlaamse en Nederlandse volkslied ek ken al 3 hulle..
Ek haat bo al nKosi siekelelik
Groet uit Holland
Johan N Potgieter wrote:
> Hi daar!
>
> Ek het op 'n baie interesante URL afgekom waarop al die volksliedere
> van die wereld gedra word. Beide die musiek, oorspronklike taal en
> die Engels word telkens gegee en die midi files laai blitsig af en is
> nie groot nie.
>
> Hoop julle geniet dit!
>
> http://www.emulateme.com/anthems/index.htm
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 22:29:22 UTC 2025
|