Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heliodoor
heliodoor [boodskap #137912] Do, 09 September 2021 14:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Heliodoor
Heliodoor
heliodoor
Afbreking: he•lio•door


Selfstandige naamwoord: heliodoor
Meervoud: heliodore
Verkleinwoord: heliodoortjie
Meervoud van verkleining: heliodoortjies

Betekenis:
• 'n Geel edelsteen; ligte geelgroen beril.

Gebruik:
Heliodoor is in 1910 in Namibië ontdek.

Vertaling:
Engels: golden beryl
Nederlands: heliodoor

Nota:
• Van Grieks: "helios", 'son' en "doron", 'geskenk', dus 'geskenk van die son'.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: totem
Volgende onderwerp: spertyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:15:25 MGT 2024