Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » entiteit
entiteit [boodskap #137908] Wo, 08 September 2021 17:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
entiteit
Afbreking: en•ti•teit


Selfstandige naamwoord: entiteit
Meervoud: entiteite

Betekenis:
• Iets wat wesenlik bestaan.

Gebruik:
• 'n Nasie is 'n kulturele entiteit, terwyl 'n staat 'n politieke entiteit is.

Sinoniem:
• ding
• eenheid
• objek
• organisme
• substansie
• stelsel
• toestel
• wese

Vertaling:
Engels: entity
Nederlands: entiteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kougoed
Volgende onderwerp: radbraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:54:11 MGT 2024