Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naelloper
naelloper [boodskap #137722] Ma, 23 Augustus 2021 12:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naelloper
Afbreking: na•el•lo•per
Samestelling: nael + loper


Selfstandige naamwoord: naelloper
Meervoud: naellopers
Verkleinwoord: naellopertjie
Meervoud van verkleining: naellopertjies

Betekenis:
• Atleet wat vinnig kan hardloop, veral oor kort afstande.

Gebruik:
• Wayde van Niekerk is 'n bekende naelloper en die Suid-Afrikaanse rekordhouer in die 400 meter.

Sinoniem:
• atleet
• hardloper

Afgelei:
• kampioennaelloper

Verwant:
• naelloop

Vertaling:
Engels: sprinter
Nederlands: sprinter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: matrone
Volgende onderwerp: stikdonker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 03:17:56 MGT 2024