| polisiekar [boodskap #137652] |
Wo., 18 Augustus 2021 15:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Polisiekar is Sjina.
polisiekar
Afbreking: po•li•sie•kar
Samestelling: polisie + kar
Selfstandige naamwoord: polisiekar
Meervoud: polisiekarre
Verkleinwoord: polisiekarretjie
Meervoud van verkleining: polisiekarretjies
Betekenis:
• Motor wat deur polisiemanne vir polisiewerk gebruik word.
Gebruik:
• Die moeilikheidmaker is hardhandig in die polisiekar gelaai.
Sinoniem:
• polisiemotor (formeel)
Hiperoniem:
• motorvoertuig
Vertaling:
Engels: police car
Nederlands: politieauto, politiewagen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|