| noop [boodskap #136773] |
Vr., 04 Junie 2021 12:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
noop
Afbreking: noop
Werkwoord: noop
Verlede tyd: het genoop
Betekenis:
• Noodsaaklik maak.
Gebruik:
• Die ekonomiese krisis noop ons tot vernuwende denke.
Sinoniem:
• dwing
• dryf
• forseer
• gebied
• noodsaak
• verplig
Vertaling:
Engels: to force, compel
Nederlands: nopen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|