| reënval [boodskap #136616] |
Sa., 22 Mei 2021 10:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reënval
Afbreking: re•ën•val
Samestelling: reën + val
Selfstandige naamwoord: reënval
Meervoud: reënvalle
Betekenis:
• Reën as 'n vorm van neerslag, 'n deel van die watersiklus.
Gebruik:
• Die Karoo het 'n lae reënval.
Afgelei:
• reënvalisogram
• reënvalkaart
• reënvalsyfer
• somerreënval
Verwant:
• sneeuval
Vertaling:
Engels: rainfall
Nederlands: regenval
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|