Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlies
vlies [boodskap #136283] Vr, 16 April 2021 15:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vlies
Afbreking: vlies


Selfstandige naamwoord: vlies
Meervoud: vliese
Verkleinwoord: vliesie
Meervoud van verkleining: vliesies

Betekenis:
• 'n Dun velletjie of laag wat oor 'n oppervlak span.

Gebruik:
• As mens melk kook en laat afkoel, ontstaan daar 'n vlies wat op die melk dryf.

Sinoniem:
• bedekking
• film
• lagie
• membraan
• velletjie

Afgelei:
• buikvlies
• dekvlies
• longvlies
• mantelvlies
• maagvlies
• netvlies
• oogvlies
• reënboogvlies
• swemvlies
• trommelvlies
• vliesvlerkiges
• vlieswol
• vlieswolk

Vertaling:
Engels: fleece, film, membrane
Nederlands: vlies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gierig
Volgende onderwerp: ekstrovert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 21:26:16 MGT 2024