Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Politieke Nuusgroep.......za.politics
Politieke Nuusgroep.......za.politics [boodskap #14657] |
Wed, 13 May 1998 00:00  |
SAKKIE
Boodskappe: 8 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek pleit skuldig dat ek *******.afrikaans misbruik het. Hierdie nuusgroep
behoort te konsentreer op afrikaanse kultuur. Jammer ouens (ouens soos in
"dames en here").
Ek het op 'n ander NG afgekom wat meer politiek gerig is en dit lyk of van
die besprekings heel "lewendig" raak.
Miskien moet ek, Billy, Jennifer en al die ander reaktiewe klomp maar ons
standpunte daar gaan stel. Ek is seker daai groep sal reageer.
Jeff@thewinds & CO can also join us there. It could be an eye opener.
There you will see what a wide range of South Africans think of each other,
and just how tolerant (snikker) South Africans are.
Sakkie
|
|
|
|
|
Re: Politieke Nuusgroep.......za.politics [boodskap #14697 is 'n antwoord op boodskap #14657] |
Thu, 14 May 1998 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
SAKKIE wrote in message ...
> Ek pleit skuldig dat ek *******.afrikaans misbruik het. Hierdie nuusgroep
> behoort te konsentreer op afrikaanse kultuur. Jammer ouens (ouens soos in
> "dames en here").
>
> Ek het op 'n ander NG afgekom wat meer politiek gerig is en dit lyk of van
> die besprekings heel "lewendig" raak.
Beste Sakkie,
Miskien moet jy (benewens die stigtingsakte van die NG) ook die betekenis
van die woord "kultuur" 'n bietjie bestudeer.
Jy behoort te vind dat dit die begrip "politiek", soos ook toiltegewoontes,
metodes van voeselproduksie en boekhoustelselsels, weldeeglik insluit.
Groete, Leendert
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 18:15:25 UTC 2025
|