Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » varkvleis
varkvleis [boodskap #136051] Di., 23 Maart 2021 11:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
varkvleis
Afbreking: vark•vleis
Samestelling: vark + vleis


Selfstandige naamwoord: varkvleis
Meervoud: varkvleise
Verkleinwoord: varkvleisie
Meervoud van verkleining: varkvleisies

Betekenis:
• Kulinêre naam vir die vleis van makgemaakte varke.

Gebruik:
• As varkvleis varkerig proe, kan jy maar weet dat dit oud is.

Vertaling:
Engels: pork meat
Nederlands: varkensvlees

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaderontplooiing
Volgende onderwerp: roekeloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 19:32:08 UTC 2025