Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: For JE...@THEWINDS.ORG (Jul is almal bevooroordeel)
Re: For JE...@THEWINDS.ORG (Jul is almal bevooroordeel) [boodskap #14606] |
Wed, 13 May 1998 00:00 |
Jennifer Lynne
Boodskappe: 54 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
>>> Dear Volk of South Africa,
>>>
>>> How are things in the "new" South Africa? Blah Blah Blah..............
>>> We want to hear from you. Please write to .
>>>
>>> South Africa can do without more of this kind of self-serving
> journalism.
>>
>> --------------------------------------------
>>
>> Julle is net te veel agter soet stories aan, julle joernaliste....
> kyk maar net hoe kak het julle prinses di behandel.
> jou selfsugtige arogante vark.
> piss off and don't come here in search of your ticket to riches.
> you prochifantistator.
Wat se goed is dit? prochifantistator?
Anyway, dis nou genoeg! Niemand van julle het die moeite geneem om naar die
vent se website te gaan en sy artikels te lees. Dis n' Christelike groep wat
die wwarheid baie meer benader dan enige van die Suid Afrikaanse koerante (met
miskien die Burger uitgesonderd)
Hier is die URL met die artikel oor Suid Afrika. As jy klaar is mag jy dalk
'n toontjie laer sing.
http://www.thewinds.org/arc_features/racial/safrica5-97.html
En, asseblief toch, kyk gerus in hul argief... Die titels sal definitief jou
mening doen wysig..
http://www.thewinds.org/arcidx.html
Jennifer Lynne
|
|
|
|
|
Re: For JE...@THEWINDS.ORG (Jul is almal bevooroordeel) [boodskap #14881 is 'n antwoord op boodskap #14606] |
Mon, 18 May 1998 00:00 |
SizweBanzi
Boodskappe: 44 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> Het jy die artikels by
> www.thewinds.org gelees of het jy net die woord "New World Order" gevind en
> toe
> onmiddellik jou (baie klein) brein opgemaak dat hulle vol kak is of hoe?
Ek het gereageer op jou beskrywing van die burger, en dit alleen. Weer eens,
jy's befok in jou kop.
> Dit sit jou in die selfde kamp as daai ander blou brommer wat
> ook altyd naar die kak op soek is.
So jy se jy IS toe die bol stront wat ons gevind het. Ek staan verheug voor
jou insig.
Sizwe
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Sun Jan 12 05:53:29 UTC 2025
|