Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vete
vete [boodskap #135760] Di, 23 Februarie 2021 09:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vete
Afbreking: ve•te


Selfstandige naamwoord: vete
Meervoud: vetes
Verkleinwoord: vetetjie
Meervoud van verkleining: vetetjies

Betekenis:
• Langdurige twis, rusie of vyandskap; ingewortelde tradisie van haat.

Gebruik:
• Die vete oor die familie se erfgrond raak nou baie lelik.

Sinoniem:
• konflik
• stryd
• twis
• vendetta
• vyandskap

Afgelei:
• bloedvete
• familievete

Vertaling:
Engels: feud, quarrel, enmity
Nederlands: vete

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bomenslik
Volgende onderwerp: seebeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:53:00 MGT 2024