Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontkiem
ontkiem [boodskap #135583] Ma., 01 Februarie 2021 18:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Saadjie wat ontkiem.
'n Saadjie wat ontkiem.
ontkiem
Afbreking: ont•kiem
Samestelling: ont- + kiem


Werkwoord: ontkiem
Verlede tyd: het ontkiem

Betekenis:
• Die proses waarvolgens 'n saadjie begin groei om 'n plant te vorm.

Gebruik:
• Sommige sade ontkiem wanneer die grond koud is en ander ontkiem wanneer die grond warm is.

Sinoniem:
• germineer
• uitloop

Afgelei:
• ontkieming

Vertaling:
Engels: to germinate
Nederlands: ontkiemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: speelgoedkar
Volgende onderwerp: impulsief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 15:14:27 UTC 2025