| omissie [boodskap #135552] |
Do., 28 Januarie 2021 15:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24170 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omissie
Afbreking: o•mis•sie
Selfstandige naamwoord: omissie
Meervoud: omissies
Betekenis:
• Dit wat ontbreek omdat dit nagelaat of weggelaat is.
Gebruik:
• Die omissie om behoorlik kennis te gee sal die verrigtinge by enige sodanige vergadering ongeldig maak.
Sinoniem:
• uitlating
• versuim
• weglating
Vertaling:
Engels: omission
Nederlands: omissie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|