| pomelonartjie [boodskap #135248] |
Ma., 04 Januarie 2021 18:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pomelonartjie
Afbreking: po•me•lo•nar•tjie
Samestelling: pomelo + nartjie
Selfstandige naamwoord: pomelonartjie
Meervoud: pomelonartjies
Betekenis:
• Sitrusvrug, kruising tussen 'n pomelo en 'n nartjie.
Gebruik:
• Het jy al 'n pomelonartjie geëet?
Sinoniem:
• tangelo
Vertaling:
Engels: tangelo
Nederlands: tangelo
Xhosa: itangelo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|