| weleer [boodskap #134963] |
Sa., 12 Desember 2020 20:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weleer
Afbreking: wel•eer
Bywoord: weleer
Betekenis:
• In lang vervloë dae.
Gebruik:
• Sy dink met weemoed terug aan die goeie tye van weleer.
Sinoniem:
• destyds
• eertyds
• voorheen
• vroeër
Vertaling:
Engels: formerly, yesteryear
Nederlands: weleer
Nota:
• Bywoord van tyd.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|