Skei Leendert en Gloudina [boodskap #14136] |
Wed, 29 April 1998 00:00 |
SAKKIE
Boodskappe: 8 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is nuut in hierdie n.g. maar ek wil amper 'n wedenskap
aangaan dat Leendert en Gloudina twee ou getroudes is
wat op skei staan...........
Sakkie
|
|
|
Re: Skei Leendert en Gloudina [boodskap #14137 is 'n antwoord op boodskap #14136] |
Wed, 29 April 1998 00:00 |
Gideon....
Boodskappe: 25 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article ,
"SAKKIE" wrote:
>
> Ek is nuut in hierdie n.g. maar ek wil amper 'n wedenskap
> aangaan dat Leendert en Gloudina twee ou getroudes is
> wat op skei staan...........
>
> Sakkie
>
Hmphh!!
Ons sal so gelukkig wees - dan sien ons een van hulle dalk nie weer nie!!
Natuurlik kan ons miskien aansoek doen om SOC.CULTURE.SOUTH AFRICA.AFRIKAANS
te split in S.C.S.A.Leendert en S.C.S.A.Gloudina en dan kan die twee van
hulle crosspost in mekaar se nuusgroepe en S.C.S.A los vir die van ons wat
vervelige dinge wil doen soos om nie in mekaar se karakters in te klim nie ;)
-Gideon-
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
|
|
|
Re: Skei Leendert en Gloudina [boodskap #14178 is 'n antwoord op boodskap #14136] |
Thu, 30 April 1998 00:00 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
SAKKIE wrote in message ...
ek wil amper 'n wedenskap aangaan dat Leendert en Gloudina twee ou
getroudes is
wat op skei staan >Sakkie
Nee boeta, die een staan net op sy punt, en die andereen staan op ons tone.
Welkom
Kobus
|
|
|
Re: Skei Leendert en Gloudina [boodskap #14212 is 'n antwoord op boodskap #14136] |
Fri, 01 May 1998 00:00 |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
| plante. By een se herkoms staan
| "Transvaal." Dink julle ek moet
| vir hulle attent daarop maak dat
| die Transvaal nie meer bestaan
| nie?
|
| Gloudina
|
|
Gloudina, ek sit met die selfde dilemma: ek moes wrede vorms invul vir ons
aansoeke om groenkaarte en daarop moes ek aandui waar hulle gebore is en as
dit in die buiteland was, watter provinsie.
Altwee is in Florida gebore, maar die eerste is in Transvaal gebore en die
tweede in Gauteng. Die Amerikaner agter die toonbank het Transvaal herken,
maar wou weet waar die tweede Florida is! Hy het nog nie van Gauteng
gehoor nie. Ek verduidelik toe maar en gelukkig glo ek nie daar sal baie
meer sulke vorms wees om in te vul nie.
Nico P
|
|
|
Re: Skei Leendert en Gloudina [boodskap #14238 is 'n antwoord op boodskap #14136] |
Sat, 02 May 1998 00:00 |
J H Rykheer
Boodskappe: 34 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
>> SAKKIE wrote in message ...
>> ek wil amper 'n weddenskap
aangaan dat Leendert en Gloudina twee
ou
>> getroudes is
>> wat op skei staan >Sakkie
Haai, Sakkie, dis wat ek ook al
gedink het. Dink jy nie hulle moet
nou maar skei en klaarkry nie?
Johanna
|
|
|
Re: Skei Leendert en Gloudina [boodskap #14239 is 'n antwoord op boodskap #14136] |
Sat, 02 May 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"J H Rykheer" writes: >
>>> SAKKIE wrote in message
>>> ek wil amper 'n weddenskap
> aangaan dat Leendert en Gloudina twee
> ou
>>> getroudes is
>>> wat op skei staan >Sakkie
>
> Haai, Sakkie, dis wat ek ook al
> gedink het. Dink jy nie hulle moet
> nou maar skei en klaarkry nie?
>
> Johanna
Ja, Johanna, ek wens ons kan vir
hierdie Afrikaanse SAKKIE vertel
hoe skreeu-snaaks sy opmerking
nou werklik is. Laat ek maar net
dit duidelik maak vir al wat
ore het om te hoor: daar is ook
Sakkies op die walle van die
Ottawa-rivier.
Gloudina
|
|
|
|
|