"spam" [boodskap #14128] |
Tue, 28 April 1998 00:00  |
H.W.M.
Boodskappe: 16 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"??? kakpos???
HWM
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: "spam" [boodskap #14232 is 'n antwoord op boodskap #14128] |
Fri, 01 May 1998 00:00  |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kobus Pietersen wrote in message ...
>> H.W.M. wrote in message ...
>>> Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"?
>> spam = papajapos / popopos (of pôpôpos?) :die spam tref die waaier en spat
>> dan deur die hele wêreld (en beland ongevraag in nuusgroepe). Op
>> Afrikaans gebeur dit met 'n papaja
>> Watter een word verkies? is daar nog voorstelle?
>>
>> Ek hou die meeste van popopos! (Nico)
>> Hier is my stem vir pôpôpos! (John) Viva demokrasie!
> My stem vir pôpôpos, maar ek hou ook van papaijapos. (HWM)
> Ek stem vir pôpôpos (kobus)
|
|
|