Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onweerlegbaar
onweerlegbaar [boodskap #134418] Wo, 04 November 2020 14:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onweerlegbaar
Afbreking: on•weer•leg•baar


Byvoeglike naamwoord: onweerlegbaar
Attributief: onweerlegbare

Betekenis:
• Wat nie weerlê kan word nie; so seker dat dit nie in twyfel getrek kan word nie.

Gebruik:
• Daar is onweerlegbare bewyse dat die wêreld se klimaat vinnig besig is om te verander.

Sinoniem:
• onbetwisbaar
• onteenseglik
• seker

Antoniem:
• weerlegbaar

Vertaling:
Engels: conclusively, irrefutable, indisputable, incontestable, incontrovertible
Nederlands: onweerlegbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toevoeging
Volgende onderwerp: mieliepit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 13:42:30 MGT 2024