Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plas
plas [boodskap #134414] Wo, 04 November 2020 12:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plas
Afbreking: plas


Selfstandige naamwoord: plas
Meervoud: plasse
Verkleinwoord: plassie
Meervoud van verkleining: plassies

Betekenis:
• 'n Klein poel water of ander stilstaande vloeistof.

Gebruik:
• Die slagoffer is in 'n plas bloed in sy huis aangetref.

Afgelei:
• bloedplas
• plasdam
• waterplas

Vertaling:
Engels: pool, puddle
Nederlands: plas


Werkwoord: plas
Verlede tyd: het geplas

Betekenis:
• In water baljaar.

Gebruik:
• Die kinders plas in die visdam.

Vertaling:
Engels: to paddle, splash
Nederlands: plassen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plebejer
Volgende onderwerp: masjinerie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:45:50 MGT 2024