Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fiemies
fiemies [boodskap #134409] Wo, 04 November 2020 08:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20212
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fiemies
Afbreking: fie•mies


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: fiemies

Betekenis:
• Oordrewe kieskeurig en met niks te vrede nie.

Gebruik:
• Eet jou kos en moenie so vol fiemies wees nie!

Sinoniem:
• aanstellerigheid
• draadwerk
• grille
• nonsens
• nukke

Afgelei:
• fiemiesrig

Vertaling:
Engels: nonsense, whims
Nederlands: fiemies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pulp
Volgende onderwerp: eweneens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 16:00:59 MGT 2024