| koorleier [boodskap #134038] |
Sa., 10 Oktober 2020 20:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Koorleier wat 'n koor begelei.
koorleier
Afbreking: koor•lei•er
Samestelling: koor + leier
Selfstandige naamwoord: koorleier
Meervoud: koorleiers
Verkleinwoord: koorleiertjie
Meervoud van verkleining: koorleiertjies
Betekenis:
• Iemand wat 'n koor lei.
Gebruik:
• Sy is die orrelis en koorleier van die gemeente.
Sinoniem:
• dirigent
• noteswaaier
Antoniem:
• koorlid
Vertaling:
Engels: leader of chorus, choirmaster, conductor
Nederlands: koorleider
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|