Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat maak mandela daar
Wat maak mandela daar [boodskap #13867] |
Fri, 17 April 1998 00:00  |
Kobus Brits
Boodskappe: 5 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Weereens wys Mandela dat hy die sogenaamde unprivileged bevoordeel deur die
plek te besoek waar die boer die kind geskiet het wat hy moontlik gesien het
as 'n oortreder op sy grond.Wat probeer jy bewys Mandela.Boere word deur
julle mense vermoor en dan word die kinders bo op die lyke van die
oorledenes gesiet maar jy Mandela steur jou nie daaraan nie,moet ek julle se
hoekom ,dit is blankes.Hoekom besoek Mandela nie die plek waar die moord op
plaasboere plaasvind nie,maar sonder net hierdie spesifieke gebeurtenis
uit.Dalk is dit histories van aard.
Moet nie hierdie insident as 'n politieke speelbal gebruik nie.
kobus
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13941 is 'n antwoord op boodskap #13867] |
Tue, 21 April 1998 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
SpareRib wrote in message ...
>
> Gloudina?
>
> Regverdig die verkeerd van die verlede nou die verkeerd van vandag?
Meer: in Gloudina se perspektief regverdig leuens oor beweerde verkeerdheid
in die verlede alles wat vandag verkeerd is.
> Ek kan jou redenasie glad nie begryp nie...
Dis eintlik eenvoudig. Dit gaan nie vir haar oor wat reg en verkeerd is nie.
Dit gaan vir haar daaroor dat, as mens wit en Afrikaans is, is jy
"verkeerd". So lank jy hierdie oordeel aanvaar en onophoudelik "mea culpa"
prewel, kan sy jou dalk nog verdra. As jy enigiets anders doen, is jy, in
haar oë, baie, baie stout.
Die ergste is, natuurlik, as jy agter die waarheid probeer kom. Dan moet jy
lig loop, want dan maak jy vir Gloudina baie, baie kwaad.
>
> Alles is mos nou veronderstel om reg en regverdig te wees
Hoe kan jy so naief wees? Natuurlik is alles veronderstel om reg en
regverdig te wees. Maar alles wat reg en regverdig is, is ANC, jy sien!
Groete, Leendert
|
|
|
|
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13943 is 'n antwoord op boodskap #13867] |
Tue, 21 April 1998 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ai Gloudina,
Die moeë ou valshede wat jy maar net aanmekaar herhaal - en met
korterwordende tussenposes:
@igs.net wrote in message ...
> "André" writes: > Hy wys sy ware kleure as rassis! Ek
kan nie onthou dat hy die twee ou
>> tannies wat in Durban vermoor is se famielie besoek het nie, ook nie die ou
>> mense nou die dag op Tzaneen nie, ook nie die man die naweek op
>> Potgietersrus nie. Ek kan nie onthou dat hy al ooit eers 'n uitspraak
>> gemaak het oor die aanvalle op blankes nie!
>>
>> Praat van 'n hond in skaap klere!
>
>
> En het Malan en Strydom en Verwoerd
> en die hele string apartheidsvarke
> na hulle nou gaan besoek elke keer
> as klompe mense vermoor word? Nee,
> PW het beveel: roei hulle uit. Hou
> op met hierdie onheilige skynheilige
> gesanik. Vra liewer hoekom mense op
> plase vermoor word. Is dit nie miskien
> omdat die meeste van die grondgebied
> van SA nog in die hande van 'n handvol
> wit boere is nie, terwyl meeste van
> die bevolking nog in hole as plakkers
> op hulle voorvaders se grond moet sit?
So? Die mense sit inderdaad op hul voorvaders se grond? Jou bek moet jem
kry, Gloudina!
Maar dis nie die kwessie nie. Wat, Gloudina, is die gemiddelde en totale
produksiepotensiaal van "die meeste van die grondgebied van SA" wat in wit
besit is, en wat is die gemiddelde en totale produksiepotensiaal van die
grond wat in swart besit is? Dink in terme van dinge soos reënval,
bewerkbaarheid, temperatuursones, ens.
Tydens die debatte oor die 1936 wet op grondverdeling het Dr Jabavu
dieselfde nonsens kwytgeraak as jy hierbo. Hy is die aanbod gemaak: "kom ons
ruil grondgebied uit - ruil die lanbougrond wat swartes beset vir die grond
wat die wittes beset". Hy wou nie hap nie - en daarna is die "swart"
grondgebied met iets soos 50% uitgebrei, as ek reg onthou (Jy kan die storie
in Hansard
kry).
Vir sover die plaasmoorde wel deur hierdie oorsaak gemotiveer word,
Gloudina, is dit ongetwyfeld weens die wanpersepsies soos hierdie wat mense
soos jy al vir dekades bly versprei, al word hulle telkens uitgedaag om die
geldigheid daarvan te bewys.
Dit maak jou aandadig aan die plaasmoorde, weet jy!
Vriendelike groete, Leendert
|
|
|
|
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13966 is 'n antwoord op boodskap #13867] |
Wed, 22 April 1998 00:00   |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
| Nee, natuurlik is alles op die oomblik
| nie "reg en regverdig" in SA nie. Waar
| is dit?
Suidpunt van die Afrika kontinent .... Suidelike halfrond ....
Moenie te veel worrie nie - dis heel normaal dat die geheue op hoë ouderdom
effe sal ingee.
Maar ek het geen simpatie met
| Afrikaners wat hulle bekke rek oor al
| die onreg en onregverdigheid nie.
Klink maar bra of jy van jouself praat ....
Ek
| hoor so van die polse wat afgesny word,
| maar almal met wie ons in SA in kontak
| is, beweeg vry rond en is blykbaar nie
| veel slegter af as vantevore nie.
Miskien moet jy meeer as net eeeeen "almal" bevra oor die lewenstoestande
in SA ... Kan ek vir jou 'n paar name stuur ?
SA
| was nog altyd 'n gevaarlike plek om
| te bly, veral in die apartheids-era vir
| enigiemand wat nie 'n wit vel gehad het
| nie
Dis nie wat ek uit swartes se eie monde gehoor het nie, skaars sewe maande
gelede en dus so drie jaar na die verkiesing ....
. En ek is honderd persent seker dat
| daar nou minder onreg en korrupsie is
| as gedurende die apartheidsera.
Soos ons jou ken moet hierdie 100% maar baie gebrekkig wees. Jy was nie
toe daar nie en jy is nie nou daar nie - hoe kan jy weet?
Ek is maar ses maande weg en ek voel al klaar of ek nie meer in voeling is
met SA nie.
Jy is
| nou maar net bewus daarvan omdat jy dit
| wil sien. Die vorige onreg en korrupsie
| het jy probeer om nie raak te sien nie.
En ou Gloudina, nou doen jy net die teenoorgestelde. Haal jou bril af
sodat jy nie meer kan fokus nie, dan kan jy maar gemoedelik vir enige van
die twee kante skree - jy het klaarbryklik op die oomblik nie veel meer
insig nie.
| So, ek sê weer, hou op met sanik. Dis
| nou weer ander mense se beurt om korrup
| en onregverdig te wees. Jou rassegroep
| het hulle beurt gehad.
Is jy nou stupid? Volgens hierdie grepie uit jou versindsel, redeneer jy
dus ook dat die wittes in SA vandag maar kan terroriseer onder die swartes
- bomme kan stel en skole afbrand, want die onregverdigheid van die swartes
regverdig dit?!?! Soos wat jy sê die struggle in die verlede was
regverdig.
Kom ons probeer eerder weer saam positief vorentoe, Gloudina. Jy het dit
erg nodig. Dink net mooi dinge en sê net mooi dinge oor ander mense! Dit
gaan so baie help. Want ek is seker jy is eintlik 'n baie mooi mens! Jy
moet net die eerste tree op 'n positiewe pad gee.
Nico
|
|
|
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13967 is 'n antwoord op boodskap #13867] |
Wed, 22 April 1998 00:00   |
Ding!
Boodskappe: 320 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>>
>> Nou het ek alles gehoor. So dis nou reg om ander mense te onderdruk as
>> jy onderdruk was.
>
> Ou Lou, as 'n Afrikaner wat die
> apartheidsera blykbaar taamlik
> lekker in SA deurleef het, en
> nou nog verskonings maak, dink
> ek dis beter dat jy jou bek nou
> ophou rek oor Hutus en Tutsis
> en Mugabe en Biafra en nog wat.
> JY HET GEEN BEEN OM OP TE STAAN NIE.
Waar het ek verskonings gemaak? Moet nou nie staan en lieg nie. Jou
antwoord bewys dat jy weereens van die heup afskiet sonder om te dink
wat jy skryf. Beantwoord my punt - is dit reg om mense te onderdruk net
omdat jy onderdruk was en dat gooi jy sommer jou Christenskap prekie ook
in. Vir iemand wat die room geskep het en nou soos 'n maanhaar jakkals
op 'n ander duin sit en tjank is jou smoel heeltemal te groot.
Beantwoord die punt en los die jakkals draaie.
>
> Wys jou net, een maal van Afrika - altyd van Afrika al
>> bly jou nou ook in Kanada. Die oorlewing van die sterke.
>
> Nee, nie die oorlewing van die sterkste
> nie, maar van reg en geregtigheid, soos
> ons in SA gesien het.
Maar dit is mos nou nie wat jy in jou vorige post gesê het nie. Ek haal
aan:
" So, ek sê weer, hou op met sanik. Dis
nou weer ander mense se beurt om korrup
en onregverdig te wees. Jou rassegroep
het hulle beurt gehad."
So wat sê jy nou Antie - lyk my jy kan nie so mooi onthou wat jy
voorheen gesê het nie ne? (Korrupsie en onreverdigheid) = (reg en
geregtigheid)? Soos ek gesê het eenmaal van Afrika -... . Nou
verduidelik weer vir ons hoe jy die twee post in opvolging kon skryf?
>
> Maar selfs in Zimbabwe is die einde nog
> nie in sig nie. Volgens een koerant hier
> is een-derde van Zimbabwe bos waar net
> diere lewe, een-derde word bevolk deur
> die nie-blanke bevolking, en die ander
> een-derde bevat die omtrent 4000 plase
> waarop die meestal wit boere bly. Waar
> is die reg en geregtigheid daar. Hoelank
> moet die swart bevolking nog wag vir hul
> regmatige porsie van hulle eie land. En
> wat word in SA gedoen om hierdie onbalans
> reg te stel. Hoop Derek Hanekom doen sy
> werk.
>
> Gloudina
Nou wys jy maar weer net jou onkunde aangaande Afrika. Dit is minder as
een derde van die land waarop blanke boere bly - baie minder. Die feit
van die saak is dat op hierdie grond word byna die hele Zimbabwe se
landbou produksie gelewer - onder andere tabak wat by the way Zim se
grootse uitvoer produk is - byna die helfte van hulle inkomste uit
uitvoere is tabak. Dit word voorspel dat die landbou produksie en
uitvoere met tt 50% sal daal as die Zimregering voortgaan met sy planne.
Die nader kant van die saak is natuurlik dat Zimbabwe tegnies bankrot is
en dat die wereldbank vir Mugabe dreig met die opskorting van hulp as hy
voortgaan met sy onteiningsaksies. Dan is daar natuurlik ook die feit
dat sommige van die onteinde plase nie by die massas uitkom nie maar
opgekoop word teen spotgoedkoop pryse deur parlementslede. Om grond te
besit is nie 'n reg nie Gloudina - dit is 'n voorreg wat die boer moet
gebruik om die land se bevolking te voed en buitelandse inkomste te
verdien, nie om die grond die see in te laat spoel nie.
Wat my die meeste omtrent jou bekommer is dat jy duidelik al die
propaganda sluk en glo as die waarheid en dat jou redebasie vermoee"
duidelik redelik gebrekig is. Wat 'n vermorsing van die SA belasting
betaler se geld toe hulle jou universiteit toe gestuur het.
Groete
Lou
|
|
|
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13968 is 'n antwoord op boodskap #13867] |
Wed, 22 April 1998 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
lou writes:
>
> Nou het ek alles gehoor. So dis nou reg om ander mense te onderdruk as
> jy onderdruk was.
Ou Lou, as 'n Afrikaner wat die
apartheidsera blykbaar taamlik
lekker in SA deurleef het, en
nou nog verskonings maak, dink
ek dis beter dat jy jou bek nou
ophou rek oor Hutus en Tutsis
en Mugabe en Biafra en nog wat.
JY HET GEEN BEEN OM OP TE STAAN NIE.
Wys jou net, een maal van Afrika - altyd van Afrika al
> bly jou nou ook in Kanada. Die oorlewing van die sterke.
Nee, nie die oorlewing van die sterkste
nie, maar van reg en geregtigheid, soos
ons in SA gesien het.
Maar selfs in Zimbabwe is die einde nog
nie in sig nie. Volgens een koerant hier
is een-derde van Zimbabwe bos waar net
diere lewe, een-derde word bevolk deur
die nie-blanke bevolking, en die ander
een-derde bevat die omtrent 4000 plase
waarop die meestal wit boere bly. Waar
is die reg en geregtigheid daar. Hoelank
moet die swart bevolking nog wag vir hul
regmatige porsie van hulle eie land. En
wat word in SA gedoen om hierdie onbalans
reg te stel. Hoop Derek Hanekom doen sy
werk.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #14070 is 'n antwoord op boodskap #13867] |
Sun, 26 April 1998 00:00  |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
| Jy het tweekeer vir my gesê
| jou moer (wat ek gedink het
| Afrikanermans nooit vir vroue
| sê nie,
Moenie my in 'n kassie probeer plaas nie - jy misluk alweer!
en het my 'n viswyf
| genoem.
Ek het nie - gaan lees weer die plasing - ek het jou gewaarsku dat ons so
van jou kan dink AS jy sou voortgaan met swak plasings. Ek wou voorkom en
help. Lees jy nie so lekker nie - of wat? Jy kan jou nuusleser stel om
groter skrif op die skerm vir jou te gee.
Nou kom maak jy of jou
| hande so skoon is.
|
| Gloudina
|
|
|
Het jy al daaraan gedink dat jy dit uitgelok het?! Respek teenoor 'n dame
word verdien en is nie onvoorwaardelik nie - met die plasings wat jy darem
al gemaak het was enige reaksie wat jy van my en ander gekry het, baie
"mild". Ag jouself gelukkig. Ek glo in gelykheid tussen die hantering van
mans en dames. Gelyke geleenthede en gelyke respek.
As jy respek wil hê, moet jy so handel dat dit jou toekom. Jy kan nie hier
soos 'n hanswors wil tekere gaan en dan verwag jonger mense moet voor jou
"bow and scrape" nie.
Wys vir ons jy is respek waardig, Gloudina. Moenie daaroor "whine" hier op
die nuusgroep nie.
Nico
|
|
|
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #14071 is 'n antwoord op boodskap #13867] |
Sun, 26 April 1998 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Nico" writes:
>
> Net Hanes Cotton, Jacobs, en ek vloek darem nooit so erg nie - ek weet nie
> waar trek 'n mens die streep nie, maar as 'n mens julle plasings lees, voel
> jy so half vuil ....
>
>
> Nico
>
Jy het tweekeer vir my gesê
jou moer (wat ek gedink het
Afrikanermans nooit vir vroue
sê nie, en het my 'n viswyf
genoem. Nou kom maak jy of jou
hande so skoon is.
Gloudina
|
|
|
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #14072 is 'n antwoord op boodskap #13867] |
Sun, 26 April 1998 00:00  |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
| Hoor, hoor, Sizwe. Nico dra khaki underpants.
|
| --
| Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
| Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
|
Net Hanes Cotton, Jacobs, en ek vloek darem nooit so erg nie - ek weet nie
waar trek 'n mens die streep nie, maar as 'n mens julle plasings lees, voel
jy so half vuil ....
Nico
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:24:26 UTC 2025
|