| geut [boodskap #133270] |
Ma., 31 Augustus 2020 18:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24234 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Geut.
geut
Afbreking: geut
Selfstandige naamwoord: geut
Meervoud: geute
Verkleinwoord: geutjie
Meervoud van verkleining: geutjies
Betekenis:
• Oop pyp wat water afvoer, soos die aan die rand van 'n dak wat reënwater opvang.
Gebruik:
• Die geut is verstop.
Vertaling:
Engels: rain gutter
Nederlands: goot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|