Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: ek wens jou koffie raak nou op :-)
Re: ek wens jou koffie raak nou op :-) [boodskap #1603] |
Tue, 29 July 2003 19:12  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn"
: Sjoe, Tobie. Gister was jy baie "weird" vir my.
---
hmmmm ..... meskien moes ek weer my brief gelees
het met jou in my 'mind' en meer 'smilies' in
gesit het. Ek weet DD is 'n rowwe diamant en rol
gemaklik met die 'punches' ... heheheh
Ns. ek kon ook nie namens die medies prof antwoord
nie, so dit help nie om met my te gestry het nie.
---
|
|
|
|
|
|
Re: ek wens jy kan my *¿* Lorinda [boodskap #1695 is 'n antwoord op boodskap #1686] |
Wed, 30 July 2003 18:25  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Tobie" skryf in boodskap news:bg90bt$etp$8@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda doen en 'check' net gou die volgende:
> tools
> message rules
> blocked sender list
>
> soek my naam en dan kies jy:
> remove
> as ek daar is
>
> ek het al eenkeer in my haas myself ook geblock
> ... riDDer shattup, laat jy net lag ..........
Ek het dit gister al gedoen, want die hele ding was vir my so
eienaardig...Jy was nie op die lys nie:-) En ek kan vandag jou pos sien. So
dit was maar een van daai onverklaarbare dinge wat met my gebeur....
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 02:17:01 UTC 2025
|