Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nog steeds dieselfde
nog steeds dieselfde [boodskap #13620] |
Mon, 30 March 1998 00:00 |
netship
Boodskappe: 1 Geregistreer: March 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek het nou vir omtrent 'n maand nie na die Ng gekyk nie - en stilweg
gehoop dat die patetiese Gloudina in die tyd al wyser sou word - nou
sien ek dis nog steeds dieselfde.
Hullo Nico - bly om te sien jy's nog hier.
Gloudina - nog steeds nie die GUTS om vir 'n slag te vertel oor jou
wonderlike dinge wat jy gedoen het vir RSA nie ne. Lyk my jou medikasie
moet hersien word, miskien moet jy begin met 'n dosis elke uur en dat
sommer 'n dubbel voor jy hier begin op die NG.
Wat is al die Engels wat nou hier verskyn ??
|
|
|
|
|
Re: nog steeds dieselfde [boodskap #13683 is 'n antwoord op boodskap #13620] |
Wed, 01 April 1998 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
> netship writes: >
>
>> Gloudina - nog steeds nie die GUTS om vir 'n slag te vertel oor jou
>> wonderlike dinge wat jy gedoen het vir RSA nie ne.
>
> Nog 'n bom wat onplof word in die
> gevegte van die Derde Vryheidsoorlog.
>
> En nee, ek is nie soos al die eks-
> apartheidsvarkies wat nou mooi uit-
> eensit hoe pragtig hulle in die
> nuwe RSA inpas nie. Solank as 'n
> mens maar nie teveel vrae vra oor
> die verlede nie.
Maar jy bly maar baie skugter oor jou eie heldedade, nie waar nie?
> Terwyl ek in SA
> was, het ek my plig gedoen. Vir
> kinders (meestal swart) skoolgehou
> en gehoop dat reg en geregtigheid
> eendag sou geskied.
En nadat jy uit Suid-Afrika weggehol het - soos jy dit stel? Al daardie
dekades?
> En toe het dit.
En nou maak jy asof jy dit persoonlik teweeggebring het?
Nou sit jy soos 'n ongerehabiliteerde Vietnam Vet in die kroeg en verkoop
hersenskimme dat ander se heldedade jou eie was?
En al die tyd was jy eintlik 'n draft dodger!
Sies, man! Dis pateties.
Ek dink iemand soos PW Botha self het meer gedoen as jy om reg en
geregtigheid te laat geskied - het 'n groter deel bygedra tot daardie dinge
wat goed is van die NSA.
Vriendelike groete, Leendert
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Fri Jan 10 16:52:46 UTC 2025
|