Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suidwaarts
suidwaarts [boodskap #132647] Ma., 10 Augustus 2020 20:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
suidwaarts
Afbreking: suid•waarts
Uitspraak: /ˈsœi̯t.vɑːrts/


Byvoeglike naamwoord: suidwaarts
Attributief: suidwaartse

Betekenis:
• Na die suidelike kant.

Gebruik:
• Die boot vaar suidwaarts.

Antoniem:
• noordwaarts

Vertaling:
Engels: southward, southerly
Nederlands: zuidwaarts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorskoot
Volgende onderwerp: noordwaarts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 03 06:59:41 UTC 2026