Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volhoubaarheid
volhoubaarheid [boodskap #132045] Do., 09 Julie 2020 16:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24185
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volhoubaarheid
Afbreking: vol•hou•baar•heid
Samestelling: volhoubaar + -heid


Selfstandige naamwoord: volhoubaarheid
Meervoud: volhoubaarhede

Betekenis:
• Die toestand of mate van volhoubaar wees (wat kan volhou sonder om die bronne te besoedel of uit te put).

Gebruik:
• 'n Mens kan aan volhoubaarheid dink as 'n geslote stelsel waarin die prosesse van produktiwiteit onbepaald in stand gehou word en die hulpbronne wat gebruik word voortdurend vervang word sonder om die stelsel te bedreig.

Verwant:
• bestendigheid
• stabiliteit

Vertaling:
Engels: sustainability
Nederlands: duurzaamheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: watermassa
Volgende onderwerp: botanie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 17:05:33 UTC 2025