Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » apartheidsvark
apartheidsvark [boodskap #13153] |
Mon, 09 March 1998 00:00  |
arno
Boodskappe: 29 Geregistreer: March 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
waar hebben jullie het toch over, ik als nederlander ken dat niet
iedereen is een mens en heeft dezelfde rechten.
hier in nederland hebben we wel discriminatie vooral mensen uit marokko,
maar die passen zich niet aan.
spreken na 25 jaar nederland onze taal niet
dus dat is moeilijk.
maar laten we alle vrienden zijn afrika is mooi en de fouten moeten we van
leren
history never repeats.
onze eigen taal is mooi en lijkt zoveel op elkaar we zouden aan eenzelfde
taal moeten werken en geen geruzie
ik ben benieuwd hoe jullie over de nederlandse taal denken en wat jullie van
hier weten
groeten arno uit nederland
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: apartheidsvark [boodskap #13274 is 'n antwoord op boodskap #13153] |
Fri, 13 March 1998 00:00  |
doos
Boodskappe: 14 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article , ro...@physics.utoronto.ca
says...
>
> Ek het baie waardering daarvoor dat jy baie geinteresseerd is in
>
> Suid Afrika, maar ek dink die storie dat apartheid verkeerd is en
>
> dat ons moet leer om in liefde saam te leef is nou al ou nuus. Dit
>
Goed gestel. Ek sien veral drie benaderings tot apartheid op hierdie
nuusgroep:
1. Apartheid is verkeerd. Afrikaners is varke. Stop nou dadelik julle
rassistiese kak.
2. Apartheid was verkeerd. Die lewe gaan voort. Hoe verwerk mens dit wat
gebeur het ?
3. Apartheid was die beste ding wat nog met hierdie land gebeur het. Die
revolusie kom. Volgende keer sal ons dit reg doen.
As mens bietjie na die adresse van respondente kyk, is dit opvallend dat
benadering 2 byna uitsluitlik net by Afrikaners in Suid-Afrika voorkom
(op hierdie ng elkgeval). Dis te verwagte, want dis die mense wat
daagliks met die werklikheid van die situasie gekonfronteer word.
Benadering 1 kom van dikwels van:
a) nie-Suid-Afrikaners in die buiteland, wat mens laat wonder oor hoe
effektief kommunikasie in die `global village' nou eintlik is.
b) Afrikaners in die buiteland, sommige waarvan nog steeds vasgevang is
in die tydsgees wat in Suid-Afrika geheers het toe hulle ge-emigreer het;
ander wat verplig voel om hulle voortgesette teenwoordigheid daar te
handhaaf deur onsuksesvol voor te gee dat daardie tydsgees nog in
Suid-Afrika voortbestaan.
c) nie-Afrikaanssprekende witmense in Suid-Afrika, wat (nog steeds) besig
is met self-verontskuldiging.
d) swartmense in Suid-Afrika, wat nognie die transformasie na benadering
2 deurgemaak het nie. (En hierdie is die enigste groep hier met wie se
houding ek, ten minste nog vir 'n rukkie, simpatie kan he^)
Benadering 3 kom van 2 oorde:
a) Afrikaners in Suid-Afrika. Genadiglik in die minderheid, maar vokaal
genoeg om vir mense in kategorie 1 genoeg skietgoed te gee om ons almal
oor een kam te skeer.
b) Neo-nazis elders. Hulle is eintlik irrelevant, maar word gelys vir
volledigheid.
Daar is natuurlik uitsonderings op al bg., en enigeiemand wat tyd
spandeer op die ng sal aan dadelik sulke individue kan dink, maar hierdie
is die tendense wat ek opmerk.
So, wat ek wil sê is: vat apartheidstories van wie dit kom, en reageer
dienooreenkomstig. M.i. is enige reaksie op benaderings 1 en 3 elkgeval
tydmors. Jy hoef nie met die mense saam te stem nie, maar jy sal hulle
waarskynlik nie anders kan oortuig nie; elkgeval nie maklik nie.
Cheers
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 22:23:48 UTC 2025
|