Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weiding
weiding [boodskap #131599] So., 14 Junie 2020 10:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24228
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weiding
Afbreking: wei•ding


Selfstandige naamwoord: weiding
Meervoud: weidings

Betekenis:
• 'n Weiland met gras vir diere om te vreet.

Gebruik:
• Buffels verkies bebosde gebiede waar daar volop weiding en water is.

Afgelei:
• weidingsgebied
• weidingsgewas
• weidingslisensie

Vertaling:
Engels: pasture
Nederlands: weide

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volop
Volgende onderwerp: feeverhaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 10:54:36 UTC 2025