| pynboom [boodskap #131102] |
Do., 30 April 2020 16:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dennebolle met 'n pynboom in die agtergrond.
pynboom
Afbreking: pyn•boom
Samestelling: pyn + boom
Selfstandige naamwoord: pynboom
Meervoud: pynbome
Verkleinwoord: pynboompie
Meervoud van verkleining: pynboompies
Betekenis:
• 'n Keëldraende naaldboom van die genus Pinus.
Gebruik:
• Reteen is 'n produk wat van die pynboom se teer vervaardig word.
Sinoniem:
• den
• denneboom
• kersboom
Vertaling:
Engels: pine, pine tree
Nederlands: den
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|