Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strepieskode
strepieskode [boodskap #130880] Di, 14 April 2020 20:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
strepieskode
strepieskode
strepieskode
Afbreking: stre•pies•kode
Samestelling: strepies + kode
Uitspraak: /ˈstrɪə̯pisˌkʊə̯də/


Selfstandige naamwoord: strepieskode
Meervoud: strepieskodes

Betekenis:
• 'n Kode in die vorm van smal strepies op produkte waarmee produkinligting met 'n skandeerder afgetas kan word.

Gebruik:
• As die strepieskode beskadig is, moet die winkelier die prys op die kasregister insleutel.

Sinoniem:
• staafkode

Vertaling:
Engels: barcode
Nederlands: streepjescode, barcode

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staafkode
Volgende onderwerp: lenig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 09:59:04 MGT 2024