Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soewerein
soewerein [boodskap #130868] Di, 14 April 2020 15:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soewerein
Afbreking: soe•we•rein
Uitspraak: /su.ʋəˈrəin/


Byvoeglike naamwoord: soewerein
Vergrotende trap: soewereiner
Oortreffende trap: soewereinste
Attributief: soewereine

Betekenis:
• Wat met die hoogste gesag regeer; van geen hoër gesag afhanklik.

Gebruik:
• Indien erken word dat 'n staat soewerein is, kan daar geen hoër mag bo so 'n staat wees nie.

Sinoniem:
• oppermagtig

Afgelei:
• soewereiniteit

Vertaling:
Engels: sovereign
Nederlands: soeverein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snorkel
Volgende onderwerp: soewereiniteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:44:44 MGT 2024