Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snorkel
snorkel [boodskap #130867] Di, 14 April 2020 15:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Duiker met 'n snorkel in sy mond.
'n Duiker met 'n snorkel in sy mond.
snorkel
Afbreking: snor•kel
Uitspraak: /ˈsnɔr.kəl/


Selfstandige naamwoord: snorkel
Meervoud: snorkels
Verkleinwoord: snorkeltjie
Meervoud van verkleining: snorkeltjies

Betekenis:
• 'n Geboë buis met mondstuk om met die kop onder die water asem te haal.

Gebruik:
• Die skubaduiker sit sy duikbril op en druk sy snorkel in sy mond.

Vertaling:
Engels: snorkel
Nederlands: snorkel


Werkwoord: snorkel
Verlede tyd: het gesnorkel

Betekenis:
• Met 'n snorkel (lugbuis) swem.

Gebruik:
• Ons gaan snorkel!

Vertaling:
Engels: to snorkel
Nederlands: snorkelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: abbavel
Volgende onderwerp: soewerein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 07:20:14 MGT 2024