| snoek [boodskap #130865] |
Ma., 13 April 2020 19:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24061 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Snoek
snoek
Afbreking: snoek
Uitspraak: /snuk/
Selfstandige naamwoord: snoek
Meervoud: snoeke
Verkleinwoord: snoekie
Meervoud van verkleining: snoekies
Betekenis:
• 'n Gesogte eetvis van die see, Thyrsites atun.
Gebruik:
• 'n Snoek is lank en plat; die kop en lyf is blougrys aan die bokant en silwer aan die onderkant.
Vertaling:
Engels: snoek, mackerel
Nederlands: snoekmakreel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|