Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slak
slak [boodskap #130863] Ma, 13 April 2020 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee slakke.
Twee slakke.
slak
Afbreking: slak
Uitspraak: /slak/


Selfstandige naamwoord: slak
Meervoud: slakke
Verkleinwoord: slakkie
Meervoud van verkleining: slakkies

Betekenis:
• 'n Buikpotige weekdier.

Gebruik:
• 'n Slak sonder 'n dop word 'n naakslak genoem.

Hiperoniem:
• weekdier

Hiponiem:
• landslak
• naakslak
• seeslak
• tuinslak
• varswaterslak

Afgelei:
• slakdop

Vertaling:
Engels: snail
Nederlands: slak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slaaf
Volgende onderwerp: slavin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 17:52:10 MGT 2024