Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DAMES: 'n bos rose vir jou!!!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: DAMES: 'n bos rose vir jou!!! [boodskap #12771 is 'n antwoord op boodskap #12625] |
Sat, 21 February 1998 00:00 |
JP
Boodskappe: 40 Geregistreer: August 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Jammer ou maat, moet dit net nie persoonlik opneem nie.
Henri-John Kock wrote in message ...
>
>
> J wrote:
>
>> My vriend
>> as ek maar net geweet het waarvan jy praat, kan ons daaroor gesels.
>> Jy se shove yor roses!! (dit moet seker lees shove your rose). Wat bedoel jy
>> daarby. Iemand met 'n bietjie gevoel stuur aan die dames 'n mooi
>> boodskap en dan verwerp jy dit deur dit te se, en nou se jy vir my
>> en ek haal aan:
>>
>
> Dit wat jy hierbo sê, is wat die sg. "Secret Squirrel" te skrywe gehad het oor
> Galjoen se oulike bos rose vir valentynsdag.
>
>> ">jou jaloerse, spitefull ou suurgat!
>>> Hoekom gaan sit jy nie in 'n hoekie en dink na oor al jou hangups nie?"
>>
>> Ek is nog nie seker waarom jy die opmerking maak nie. Laat asb van jou hoor,
>> dan gesels ons hieroor. Se bietjie of jy man of vrou is, dalk verstaan ek
>> dit beter.
>> As ek niks van jou hoor nie, dan moet jy maar die res van jou lewe maar
>> in jou donker bestaan leef en dink almal skuld jou iets.
>
> Hierdie wat jy aanhaal is Galjoen (oftewel Orusstoker) se antwoord op "Secret
> Squirrel" se simpel aanmerking. Lees tog net behoorlik voordat jy die verkeerde
> persoon uittrap...
>
> H-J
>
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Fri Jan 10 04:57:56 UTC 2025
|