Pos Pyn [boodskap #1437] |
Do, 24 Julie 2003 22:14 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Om een of ander rede het ek vandag pos probleme met hierdie groep
gehad. Dankie dat jy laat weet het Speedy! As my antwoorde aan Speedy,
Katryn en Rico nie teen more aankom nie sal ek dit maar oor skryf.
Lorinda
|
|
|
Re: Pos Pyn [boodskap #1438 is 'n antwoord op boodskap #1437] |
Do, 24 Julie 2003 22:18 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 24 Jul 2003 15:14:18 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Om een of ander rede het ek vandag pos probleme met hierdie groep
> gehad. Dankie dat jy laat weet het Speedy! As my antwoorde aan Speedy,
> Katryn en Rico nie teen more aankom nie sal ek dit maar oor skryf.
>
> Lorinda
Ek dink jy kan dit nou maar doen. Die lyn was definitief mors af.
Somtyds sit daar te veel voëls op die lyne. Dan hang hulle in die
water:-) Voëls soos in seemeeue:-)
|
|
|