Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stophorlosie
stophorlosie [boodskap #130461] Ma., 23 Maart 2020 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Stophorlosie.
'n Stophorlosie.
stophorlosie
Afbreking: stop•hor•lo•sie
Samestelling: stop + horlosie


Selfstandige naamwoord: stophorlosie
Meervoud: stophorlosies
Verkleinwoord: stophorlosietjie
Meervoud van verkleining: stophorlosietjies

Betekenis:
• Die soort horlosie wat gebruik word om tye te meet, soos by 'n atletiekbyeenkoms.

Gebruik:
• Sommige digitale horlosies kan ook as ’n alarm en stophorlosie gebruik word.

Vertaling:
Engels: stopwatch
Nederlands: stopwatch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stootskraper
Volgende onderwerp: stratosfeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 00:44:02 UTC 2025