| lamp [boodskap #129910] |
Vr., 21 Februarie 2020 14:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24136 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Olielamp.
lamp
Afbreking: lamp
Uitspraak: /lamp/
Selfstandige naamwoord: lamp
Meervoud: lampe
Verkleinwoord: lampie
Meervoud van verkleining: lampies
Betekenis:
• 'n Toestel wat lig gee.
Gebruik:
• Blaas die lamp dood voordat julle gaan slaap.
Spreekwoord:
• Jou lamp onder die maatemmer sit. [Jou kennis vir jouself hou en nie ander help nie.]
Hiponiem:
• agterlamp
• bedlamp
• booglamp
• gloeilamp
• halogeenlamp
• olielamp
• studeerlamp
Afgelei:
• lampglas
• lampolie
• lamppaal
Vertaling:
Engels: lamp, bulb
Nederlands: lamp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|