Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jokkie
jokkie [boodskap #129710] So, 09 Februarie 2020 12:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20275
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jokkie
Afbreking: jok•kie


Selfstandige naamwoord: jokkie
Meervoud: jokkies

Betekenis:
• 'n Beroepsruiter by perderenne, gewoonlik korter en ligter as normale mense, om nie die perd se spoed te belemmer nie.

Gebruik:
• Die jokkie het van sy perd afgeval.

Afgelei:
• jokkieklub
• jokkiepak
• jokkiepet

Vertaling:
Engels: jockey
Nederlands: jockey

Nota:
• Moenie "jokkie" met "joggie" ('n gholfklonkie) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: joggie
Volgende onderwerp: baljoggie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 17:18:53 MGT 2024