Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoefsmid
hoefsmid [boodskap #129708] So, 09 Februarie 2020 10:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoefsmid
Afbreking: hoef•smid
Samestelling: hoef + smid


Selfstandige naamwoord: hoefsmid
Meervoud: hoefsmede
Verkleinwoord: hoefsmidjie
Meervoud van verkleining: hoefsmidjies

Betekenis:
• Iemand wat trekdiere se hoewe beslaan.

Gebruik:
• Die ruiter vat sy perd na die hoefsmid om die hoefysters ter vervang.

Wisselvorm:
• hoefsmit (verouderd)

Afgelei:
• hoefsmidsgereedskap
• hoefsmidstang
• hoefsmidswinkel

Vertaling:
Engels: farrier, plater
Nederlands: hoefsmid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vermoënd
Volgende onderwerp: joggie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 13:27:37 MGT 2024