Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handelskommissaris
handelskommissaris [boodskap #129705] So, 09 Februarie 2020 07:47
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
handelskommissaris
Afbreking: han•dels•kom•mis•sa•ris
Samestelling: handel + -s- + kommissaris


Selfstandige naamwoord: handelskommissaris
Meervoud: handelskommissarisse

Betekenis:
• Iemand wat sy land se handelsbelange in die buiteland verteenwoordig.

Gebruik:
• Die Europese Unie se handelskommissaris het 'n harde waarskuwing aan die Suid-Afrikaanse regering gerig dat beleggers hom 'deeglik dophou' na die opskorting van kontrakte met lidlande van die EU.

Afgelei:
• assistent-handelskommissaris

Vertaling:
Engels: trade commissioner
Nederlands: handelscommissaris

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handlanger
Volgende onderwerp: handelsreisiger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 07:28:03 MGT 2024