Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handlanger
handlanger [boodskap #129704] So, 09 Februarie 2020 07:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
handlanger
Afbreking: hand•lan•ger


Selfstandige naamwoord: handlanger
Meervoud: handlangers
Verkleinwoord: handlangertjie
Meervoud van verkleining: handlangertjies

Betekenis:
• Iemand wat ander met take help, soos om gereedskap aan te gee.

Gebruik:
• In sommige kulture word Kersvader deur 'n handlanger genaamd Rupert of Swarte Piet vergesel.

Sinoniem:
• assistent
• helper

Afgelei:
• handlangerdiens
• handlangerskap
• handlangerwerk

Vertaling:
Engels: assistant, helper, handyman
Nederlands: handlanger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: generaal
Volgende onderwerp: handelskommissaris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 05:28:27 MGT 2024