Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fabrikant
fabrikant [boodskap #129696] So, 09 Februarie 2020 06:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20271
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fabrikant
Afbreking: fa•bri•kant


Selfstandige naamwoord: fabrikant
Meervoud: fabrikante

Betekenis:
• Iemand wat goedere op groot skaal met masjiene vervaardig.

Gebruik:
• Samsung is die fabrikant van die Galaxy-selfoonreeks.

Verwant:
• fabriek
• fabriseer

Vertaling:
Engels: manufacturer, maker
Nederlands: fabrikant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: elektrisiën
Volgende onderwerp: groothandelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 09:32:41 MGT 2024