Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekonoom
ekonoom [boodskap #129694] So, 09 Februarie 2020 06:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ekonoom
Afbreking: eko•noom


Selfstandige naamwoord: ekonoom
Meervoud: ekonome
Verkleinwoord: ekonoompie
Meervoud van verkleining: ekonoompies

Betekenis:
• Iemand wat 'n studie van ekonomiese sake maak.

Gebruik:
• Daar is net een verskil tussen 'n slegte en 'n goeie ekonoom: die slegte ekonoom beperk homself tot die sigbare effek, die goeie ekonoom neem die effek wat gesien kan word sowel as en die gevolge wat voorsien moet word in ag. [Frédéric Bastiat]

Verwant:
• ekonomie
• ekonomies

Vertaling:
Engels: economist
Nederlands: econoom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paneelklopper
Volgende onderwerp: elektrisiën
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 13:27:30 MGT 2024