Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paneelklopper
paneelklopper [boodskap #129693] So, 09 Februarie 2020 06:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
paneelklopper
Afbreking: pa•neel•klop•per
Samestelling: paneel + klopper


Selfstandige naamwoord: paneelklopper
Meervoud: paneelkloppers
Verkleinwoord: paneelkloppertjie
Meervoud van verkleining: paneelkloppertjies

Betekenis:
• Iemand wat die geduikte bakwerk van motors regmaak.

Gebruik:
• Om jou kar na 'n paneelklopper te neem is selde 'n aangename of 'n bekostigbare ervaring.

Sinoniem:
• duikklopper

Vertaling:
Engels: panel beater, auto body mechanic
Nederlands: uitdeuker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duikklopper
Volgende onderwerp: ekonoom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 15:28:03 MGT 2024