Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diamantslyper
diamantslyper [boodskap #129685] Sa., 08 Februarie 2020 07:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24203
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diamantslyper
Afbreking: dia•mant•sly•per
Samestelling: diamant + slyper


Selfstandige naamwoord: diamantslyper
Meervoud: diamantslypers
Verkleinwoord: diamantslypertjie
Meervoud van verkleining: diamantslypertjies

Betekenis:
• Iemand wat ru diamante bewerk.

Gebruik:
• Die diamantslyper probeer om die vuur binne-in die diamant vas te vang.

Vertaling:
Engels: diamond-cutter
Nederlands: diamantslijper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deskundige
Volgende onderwerp: dirigent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 14:51:00 UTC 2025